Ellen Corby

Ellen Corby
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ellen Hansen
Geboorte (1911-06-03)3 Junie 1911
Sterfte 14 April 1999 (op 87)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1933–1999
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ellen Corby (3 Junie 1911 – 14 April 1999) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente I Remember Mama (1948), Sabrina (1954), en Vertigo (1958), en in die televisiereeks The Waltons (1971).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search